Soos “sweet-corn” roomys. Verbeel jou ‘n roomysgeur wat soos ‘n dekselse soetmielie proe – hy’t so geel kleur, en smaak nes ‘n mielie. Sies man. Wat ‘n teleurstellling as jy daai roomys in jou mond sit…

En dan was daar die grootste, stoutste hamburger wat ek in my lewe nog gesien het. Die ding is amper so groot soos my jongste dogter.
En dan was daar die grootste, stoutste hamburger wat ek in my lewe nog gesien het. Die ding is amper so groot soos my jongste dogter.
Ek het ook die Mother of all escalators gesien. Dis nou ‘n roltrap, vir dies wat nie weet nie. Die ding loop aaneen vir vier verdiepings lank.
No comments:
Post a Comment