Saturday, August 28, 2010

My Malawi storie

Ek het die laaste tyd baie nonsens gepraat, want ek het nie eintlik iets om oor te skryf nie.  Ek begin darem weer die skryf-gogga voel, en hopelik is dit die begin van nog baie briljante oorspronklike Biltongboer stories - vars uit die perd se bek uit.

Intussen is hier een van my ou stories wat in vervolgverhaal-vorm geskryf is.  Dis 'n storie oor my waaghalsige, aksiebelaaide studente-lewe tydens die winter-vakansie van 1993.

Die eerste deel van die Malawi storie is hier te vinde.  Kliek op die einde van die storie net op die link vir die volgende deel.  Laat weet my wat julle dink.  As ek genoeg kommentare kry, dan kry ek dalk genoeg moed om oor die tweede Malawi trip ook te vertel.

No comments: