tag:blogger.com,1999:blog-4521384382977840201.post594759298591445561..comments2022-03-25T02:29:13.200-07:00Comments on Biltongboer stories: Oppad na die ArmyBiltongboerhttp://www.blogger.com/profile/08171972392270769515noreply@blogger.comBlogger1125tag:blogger.com,1999:blog-4521384382977840201.post-14852814525642240992010-08-25T23:49:49.916-07:002010-08-25T23:49:49.916-07:00My eerste "toer" was 1978. Was 8 maande ...My eerste "toer" was 1978. Was 8 maande daar. Ondangwa was ons basis gewees, maar ons het die hele Sektot 10 plat gery. Was omtrent in al die basisse gewees. Wie sal nou nie Etale se dik sand vergeet nie, oom Willie se pad, Nkongo se Portugese brode...en so kan ek aangaan.<br />Wat n' wonderlike land...dit kruip onder mens se vel in, en bly vir ewig daar. Het 21 geword daai tyd...en het 2 jaar terug die geleentheid gehad om vir die 1ste keer weer terug te kon gaan. Tsumeb, en toe vir 3 dae op n' "houseboat" op die Zambesi. My eerste tiervis gevang in die Kavango!<br />Moet sê die land het nie baie verander nie...net baie minder Army voertuie op die pad Ek is nou 53...en sal die ondervinding nooit vergeet nie.<br />Suidwes!Unknownhttps://www.blogger.com/profile/12902790227386982670noreply@blogger.com